Prof. Moller stap al vir jare ‘n pad in die AGS Kerk, en is reeds sedert 1989 betrokke by die opleiding van voornemende pastore binne die AGS. Hy is oak sedert 2010 verbonde aan die Noordwes-Universiteit se Teologie Fakulteit. Prof. Moller is getroud met Charlotte en die egpaar het 2 seuns, Francois en Rehbardt.